Daily Liturgy

Here,

Dankie vir my gesondheid, dat ek kos het om te eet en ‘n huis het om in te bly.

Help my om in vars dankbaarheid te lewe, elke dag, ten volle

Dan is daar nie tyd of plek vir bullshit* nie.

Amen

*consumerism, eating junk, gossiping, complaining, arguing, naughtiness, watching soaps, drinking, etc.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *